Upcoming Events

Join us at Cancervive events for an inspiring experience filled with survivor stories and valuable insights. Be part of a movement that brings hope and awareness, making a meaningful impact together.

Gedoop In Hoop

Gedoop In Hoop

Vryburg NG Noord Kerksaal
R100
Wilma Maritz 082 681 7078 | Chantelle Starke 082 331 04212
12 October 2024

Hoop, Samesyn, Omgee en Ondersteuning

Op 12 Oktober hou Wilma en Chantelle ‘n oggendtee by die NG Noord Kerksaal in Vryburg. Wees deel van ‘n inspirerende geleentheid wat toegewy is aan kankerbewusmaking. Geniet warm tee en heerlike eetgoed terwyl jy luister na inspirerende stories van die gassprekers. Benut die geleentheid om ander te leerken wat dieselfde passies as jy deel terwyl jy ‘n verskil maak in die gemeenskap.

Dra pienk of jou gunsteling teepartytjie uitrusting!